Afrikaans is ʼn jong taal, ʼn lewende taal en digterlik gesproke, die mooiste, soetste taal ooit. Tog is daar sedert die ontstaan van Afrikaans verskeie pogings aangewend en word daar tot hede nog ...
In die hedendaagse tyd van kitskos en kitsoplossings, tegnologiese vooruitgang, sosiale media en wêreldwye blootstelling skiet onkruid orals op in ons Afrikaanse taaltuin. Dit is waar dat Afrikaans ’n ...